Jeri Ryan

Jeri Ryan
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jeri Ryan (gebore 22 Februarie 1968) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dracula 2000 (2000) en Down with Love (2003), en in die televisiereeks Star Trek: Voyager (1995).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne